top of page

Mia is gebore met ’n gesplete lippie. Daarom lyk haar glimlag ’n bietjie anders en praat sy
’n bietjie moeilik.


Mia vind haar glimlag is ’n inspirerende storie wat wys hoe ’n bietjie dapperheid en ’n groot glimlag jou kan help om al jou drome te bereik.

 

Hierdie is 'n bondel met die storieboek, inkleurboek met inkleur prente vanuit die storieboek, Brave die beertjie asook 'n Mia Hekelpop. Brave is die Blissfulc Cleft Foundation se beertjie wat ons pasiente help om braaf te wees. In die verhaal van Mia Vind Haar Glimlag is hy ook die karakter wat vir Mia help om dapper te wees.

 

NB: OMKEERTYD VAN BRAVE EN MIA IS 6 WEKE (sonder afleweringstyd).

Mia Vind Haar Glimlag - Storieboek, Inkleurboek, Brave & Mia

R1 000,00Price
    bottom of page