top of page

Mia is gebore met ’n gesplete lippie. Daarom lyk haar glimlag ’n bietjie anders en praat sy
’n bietjie moeilik.


Mia vind haar glimlag is ’n inspirerende storie wat wys hoe ’n bietjie dapperheid en ’n groot glimlag jou kan help om al jou drome te bereik.

 

Hierdie is 'n bondel met die storieboek en  inkleurboek met inkleur prente vanuit die storieboek.

Mia Vind Haar Glimlag - Storieboek & Inkleurboek

R250,00Price
    bottom of page