top of page

Mia is gebore met ’n gesplete lippie. Daarom lyk haar glimlag ’n bietjie anders en praat sy
’n bietjie moeilik.


Mia vind haar glimlag is ’n inspirerende storie wat wys hoe ’n bietjie dapperheid en ’n groot glimlag jou kan help om al jou drome te bereik.

 

Hierdie is 'n inkleurboek met inkleur prente vanuit die storieboek.

Mia Vind Haar Glimlag - Inkleurboek

R120,00Price

    © 2020 by Blissfulcleft.org

    bottom of page